Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Speurder Sollie Mtembu le snags wakker oor of sy salaris ooit sy vrou se ambisies sal ewenaar. Maar in Oktober verdwyn 'n ou vriend van die polisiekommisaris en hy word opdrag gegee om die verdwyning te ondersoek.
Speurder Sollie Mtembu le snags wakker oor of sy salaris ooit sy vrou se ambisies sal ewenaar. Maar in Oktober verdwyn 'n ou vriend van die polisiekommisaris en hy word opdrag gegee om die verdwyning te ondersoek. Kort na hy in Rhynveld arriveer verander die oenskynlike ontvoering in 'n moordsaak en Sollie moet sy vrese opsy skuif sodat sy speurvernuf kan seevier.
Paperback. Afrikaans. Human & Rousseau. 2019. Good Condition.