Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Netjiese sagteband kopié. Die buiteblad het al randskade en is hier-en-daar nerf-af. Daar is 'n vou in die agterblad, skuins oor die onderdste hoek.
Uitgewer : Tafelberg
1e Uitgawe 1989
Taal : Afrikaans
Sagteband : 196 bladsye
Afmetings : 220 x 150 x 15 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.30 kg
Toestand: Gebruik