Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Krok lees vir Dil die mooiste stories. Dil wens hy kan in een van Krok se stories wees. Dalk kan hy die nare wolf 'n les leer of 'n dapper prins wees wat teen 'n draak veg! Maar alles loop skeef .... Wie gaan Dil se wens waar maak?
Lees is pret saam met Krok en Dil. Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.