This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2194

Similar products

Die Held, N.P. van Wyk Louw
R45
R30 shipping
Kruger breek die pad oop en ander hoorspele - NP van Wyk Louw
R200
N.P. van Wyk Louw - Die held
R45
R30 shipping
Kruger Breek die Pad Oop en Ander Hoorspele - Louw, N. P. van Wyk
R150

Kruger breek die pad oop, en ander hoorspele -- N. P. van Wyk Louw

Secondhand
R49.00
Closed 22 May 24 12:01
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 4 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
613043971

Toestand : Goed. 

Vyfde druk, Human & Rousseau, 1974, Hardeband - Radiodramas- 77pp.

" Reeds in 1951 skryf hy die hoorspele Die vonnis, Die eerste Voortrek en Kruger breek die pad oop (wat in 1964 saam gepubliseer word as Kruger breek die pad oop en ander hoorspele).

Die vonnis behandel n voorval tydens Van Riebeeck se nedersetting aan die Kaap. Deur middel van terugflitse dink Van Riebeeck in Batavia terug aan die tyd in die Kaap en die vonnis wat vir n dronk en beledigende muiter opgelê is, naamlik om hom die trompetter te maak. Van Riebeeck se agternaperspektief en besinning oor sy Kaapse verblyf, met die versugting of hy ooit daar onthou sal word, gee aan hierdie hoorspel n wyer perspektief as slegs n nostalgiese herinnering.

Die eerste Voortrek speel in 1691 af op n veepos aan die verste grens van die destydse nedersetting. Die broers Willem en Abel het verskillende temperamente, met Willem wat meer van n rustige graanboer is en Abel die rustelose veeboer met swerwersbloed. Beide is verlief op hulle aangenome suster Maria. Abel kom in botsing met sy vader wat kom met die nuus dat Simon van der Stel n proklamasie uitgevaardig het wat hulle beveel om terug te keer na die Boland toe, omdat hy nie meer groot veeboerdery wil hê nie. In hierdie krisis situasie maak Maria dan ook haar keuse.

Kruger breek die pad oop (reeds aan die einde van 1951 oor Radio Hilversum uitgesaai) speel af in die tydperk 18631864 in Transvaal toe die jong Paul Kruger vir die eerste keer as leier na vore tree en verskillende burgergroepe moes leer om tussen reg en die wet te onderskei. Deur sy ysterwil dwing hy die strydende groepe om die knie voor die wet te buig en voorkom sodoende n dreigende burgeroorlog.

Aangesien hierdie n betreklik onbekende episode uit die geskiedenis is, gee die dramaturg telkens deur middel van n aankondiger n uiteensetting van die agtergrond en ook wat gebeur in die tyd tussen die dramatiese handeling. " - WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling

More from this seller

View all
Fabergé: The Queen`s Gallery, Buckingham Palace, 24 March 1995-7 January 1996
R35
Ilium -- Dan Simmons
R48
The Chocolate Lovers` Cookbook -- Juliet Cobb [Compiler]
R59
D. J. Opperman: Dolosgooier van die woord saamgestel deur A.P. Grové
R57