This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2573

Similar products

17% OFF
Genesing vir trauma in die Suid-Afrikaanse konteks - Yvonne Retief
R62.50 R75.00
Hennie Aucamp, Oor en weer
R69.00
65% OFF
Wat kom na apartheid?, jong Afrikaners aan die woord - J. P. Landman
R120.00 R340.00
101 bekendes oor... die bybelvers wat my lewe verander het
R50.00
Lag weer oor die dag wat kom  Yvonne Retief Lag weer oor die dag wat kom  Yvonne Retief Lag weer oor die dag wat kom  Yvonne Retief Lag weer oor die dag wat kom  Yvonne Retief Lag weer oor die dag wat kom  Yvonne Retief Lag weer oor die dag wat kom  Yvonne Retief
Lag weer oor die dag wat kom  Yvonne Retief Lag weer oor die dag wat kom  Yvonne Retief Lag weer oor die dag wat kom  Yvonne Retief Lag weer oor die dag wat kom  Yvonne Retief
Lag weer oor die dag wat kom  Yvonne Retief
+2
Closed

Lag weer oor die dag wat kom – Yvonne Retief

1 was available / secondhand
R30.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
641297735

Toestand : Goed.

Tweede druk, Struik Christelike Boeke, 2000, Sagteband - Geestelike inslag - 205pp.

Molestering vind byna altyd in die privaatheid plaas en die meeste slagoffers praat nooit met enigiemand daaroor nie. Hulle loop hul hele lewe lank met die pyn daarvan en hul funksionering as mens word gewoonlik in 'n mindere of meerdere mate negatief beïnvloed.

Daar is persone wat graag n terapeut sou wil gaan spreek, maar weens die nie-beskikbaarheid van 'n geskikte persoon is dit nie moontlik nie. Dan is daar diegene wie se seer só erg is dat hulle nie die moed het om daaraan te raak nie. Die doel van dié boek is om sulke mense die moed te gee om iets aan die saak te doen sodat hulle weer kan "lag oor die dag wat kom".

Die boek is geskryf in die vorm van 'n aantal briewe aan 'n denkbeeldige vrou wat as jong kind deur haar oupa gemolesteer is. Sy woon op "n plattelandse dorp en het nie toegang tot "n geskikte terapeut nie. Sy en die skryfster kom ooreen om terapie-per-brief te doen.

Die boek stel die leser voor aan 'n spesifieke tegniek wat die skrywer oor 'n aantal jare ontwikkel het en waarmee groot sukses behaal is. Dit is geskoei op die sielkundige teorie bekend as Transaksionele Analise wat in die sestigerjare deur Eric Berne geskep is en sedertdien deur ander ontwikkel is.

In die laaste tien briewe word daar na die seksuele heelwordingsproses gekyk.

We combine postage, so do look at our other items on offer.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Recently viewed

See more
Visual art heritage of the valley Metropolitan region
R400.00
Aluminum 10x14mm Flexible Shaft Coupling Shaft Coupler Coupler
R304.00
Wolulu AS-32701 Anti-slip Furniture Foot Mats 4 Pieces
R77.00
Silicone Protective Case Cover For Apple TV 4K 4th Siri Remote Controller(Black)
R253.84