Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Etienne Leroux word steeds beskou as een van die grootste skrywers wat die Afrikaanse literatuur opgelewer het. J.C. Kannemeyer se biografie oor hierdie geheimsinnige en dikwels omstrede figuur behels meer as n magdom waardevolle inligting. Dit is ook 'n persoonlike beskouing van Leroux, die mens, sy politieke opvattings en sy siening van sensuur. 'n Fotoseksie waarin skaars foto's van Leroux, sy familie en medeskrywers opgeneem is, verryk die biografie en dra by tot 'n boeiende portret van n hoogs verwikkelde en enigmatiese man.
2008. Hardeband met stofomslag. 692 bladsye. Baie goeie toestand. Meer as 1kg.