Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant.
Leer my lees met Tippie, Vlak R, is trots Suid-Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroe geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hofrekwensiesigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.