Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Cecilia Steyn
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Olivia en Markus besef ná al die jare hulle is nog verlief op mekaar, maar 'n familievete tussen die Jordaans en Verhoefs verhoed dat die twee hulle harte volg. Al wat oorbly, is om mekaar skelm te ontmoet; daarvoor rig Markus die ou boothuis as 'n liefdesnessie in.
Wanneer Markus besluit hy gaan die bul by die horings pak en met Olivia se pa praat, word die ou man siek, en toe Markus se pa vir Olivia in die Verhoefs se stalle betrap, is die gort behoorlik gaar.
Sal hulle pa's insien dat dit tyd is om die onnodige familievete tot die verlede te voeg en hulle toelaat om mekaar te bemin?
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.