Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Lekker Wraps" uit die gewilde Lekker & Vinnig-reeks bring heerlike en maklike resepte vir besige mense. Hierdie boek is propvol kreatiewe idees vir wraps perfek vir vinnige etes, pieknieks en ligte maaltye. Elke resep is eenvoudig, smaaklik en ideaal vir die moderne huishouding. 'n Moet-hĂȘ vir enige kombuiskas!
Goeie toestand