Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Twee seerowerseuns, Len en Ben, ontsnap van 'n vreeslik lot, naamlik dood deur verdrinking. Hulle word deur die bose kaptein koolkop van die seerowerski die WilleWragtig afgegooi, mar gered deur die wonderbaarlikste kreature — wat hulle ook uiteindelike uit die kake van die Vieslike Vet VraatVis en die die kloue van die tirannieke mevrou Tier Annie red.
*Corners bumped.*