R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Lyndhurst, Johannesburg
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Thursday, 23 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Hierdie bundel is 'n versameling uit die keur van Marzanne Leroux-Van der Boon se essays wat die afgelope agt jaar in Lf met hart en siel verskyn het. Haar vertellings is kort sketse oor die lewe wat handel oor al di dinge wat ons lewens inkleur, soms met sagte pastelle, en soms met harder hale. Dit vertel van die weerloosheid van die mens, maar ook van hoop en vertroue. Dit beskryf die uitdagings wat die lewe ons bied, maar ook die vertroosting van die Here se liefde en genade wanneer ons dit die nodigste het. Dit teken die afwagting en onsekerheid van reis en verhuis, die kommer en chaos van siekte en dood, maar ook die teenwoordigheid en die voorsiening van die Een wat ons hartseer laat bedaar en ons soms 'n dubbelporsie van sy goedheid gee, sodat ons blymoedig van blydskap kan dans.