Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Rene van Zyl
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Karista is 'n toegewyde kabaretsangeres wat rugbyspelers haat. Gareth 'n geesdriftige rugbyspeler met 'n reputasie. Liefde tussen hulle twee is tog nie moontlik nie. Of is dit?