Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jeanette Ferreira het 'n aantal mans gevra of hulle kans sien om 'n liefdesverhaal te skryf. Liefde Loop Ver is die resultaat: 'n opwindendende versameling van 29 liefdesverhale deur mans, wat op een na, spesiaal vir hierdie bundel geskryf het. Die vele kante van die liefde word verken vanuit die man se perspektief: versugting, begeerte, onmag, verydeling en verlies. En gelukkig ook: daardie verheerlikte staat van beantwoorde liefde.