Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Dina Botha
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Zoë en haar sus Suzelle is op soek na "die Een". Hulle maak 'n lysie van dié perfekte man, maar Zoë kom gou agter dat sy heeltyd wens dat Helgaard al die regmerkies op die lysie sal kry.