Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die storie van Gulliver se reise is vir Lillie betowerend letterlik! Lillie is absoluut gek oor die boek en wonder hoe dit moet voel om 'n reus te wees in 'n land waar die mense skaars groter is as jou duim. Maar hoe kom sy daar? Toe haar klein pes van 'n boetie Leon haar kom pla met 'n probleem gee hy onwetend vir haar die antwoord!
TITLE: Lillie die heksie in Lilliput: Boek 16
AUTHOR: Knister
SKU: 9781485305712
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/11/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 128
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 153 mm x 210 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr