Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties Jakob en Simon besluit hulle wil na n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mal oor diere!
TITLE: Lotta se lewe: wieg wurm wieg
AUTHOR: Alice Pantermuller
SKU: 9780798166768
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 18/08/2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 160
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 485 gr