Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Marzanne Leroux-Van der Boon
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Luc en Libertine is 'n boeiende verhaal uit die pen van die gewilde Marzanne Leroux.
Luc is 'n matriekleerling aan die Waldorf-skool in Kaapstad. Met sy lang hare, oorring en rebelse houding is hy presies die teenoorgestelde van Libertine, die nuwe leerling uit Guguletu. Maar op 'n vreemde manier raak hulle lewens aan mekaar, en kry hulle mekaar lief oor grense heen.