Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
About Die 13De Dag in Chengdu by De Wet Hugo
Hugo en sy ma het na Chengdu in China verhuis. Hugo is nogal 'n senuweeagtige kind en hy het allerhande bygelowe bo-aan die lys is die nommer 13. Almal weet bose dinge gebeur as daardie nommer betrokke is. Wanneer die hysbak in hul woonstelgebou aanhou om by die 13de verdieping te stop en Hugo begin knipperende oë sien in die donker sien wanneer die deure oopgaan, beteken dit sekerlik dat die spook van Sarah Mallory hom teister, nie waar nie? Hoekom anders gebeur allerhande vreemde en onverklaarbare dinge met Hugo in hierdie land vol mites en legendes?
'n Naelbyt-verhaal wat perfek is vir jonger tiener!