Ena Murray Omnibus 20

Ena Murray Omnibus 20

Secondhand 1 available
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
D0517
Bob Shop ID
650743202

Skrywer: Ena Murray

Formaat: Groot Hardeband

Toestand: Baie Goed

Die meisie van Klaradynstraat

Prokureur Owen Kemp het Elsa Brits, die meisie van Klaradynstraat, van haar agterbuurtbestaan verlos, maar nie van probleme en pyn nie. Te midde van al die welvarendheid besef Elsa dat ongelukkigheid nie beperk is tot die agterstrate nie. Selfs in die mees vooraanstaande huise is daar geheime onderstrominge en hartseer.

Toe Owen Kemp by die spesialis hoor dat sy dogter se pynaanvalle deur 'n diep ongelukkigheid veroorsaak word, is hy verbyster. Isobel het dan alles wat haar hart begeer en staan boonop op trou met die geniale dokter Markus Richter! Maar Elsa weet die diagnose is korrek, want sy ken Isobel se geheim, sy weet van Jakob Olwage ...

Durf sy die waarheid blootlê ter wille van die man wat sy hier leer liefkry het? Of moet sy stilbly - ter wille van haarself, haar nuwe lewe in die rykmanswoning?

As die lied verstil

As die lied verstil is die verhaal van Chrissie Erasmus van Dennedal. Almal op dié dorpie ken haar as die goeie kind wat na haar ouma omsien, wat Sondagskool hou en 'n staatmaker is by die basaartafel. Ouma droom al van 'n huwelik tussen Chrissie en die gawe Jan Barendse. Maar oornag is die skindertonge behoorlik los, want Chrissie van Dennedal word Christine van Johannesburg. Ouma se afskeidswoorde is dat haar Chrissie-kind nie die lewenswaardes wat sy in die huisie in Loeriestraat geleer het daar in die vreemde moet vergeet nie. En dat sy moet onthou dat die kraakhekkie in Loeriestraat altyd vir haar sal oopstaan.

Intuïsie vertel Ouma dat daar 'n dag sal aanbreek dat Chrissie sal wil terugvlug na die rustige vallei van Dennedal wanneer die hoë hoogtes van die vermaaklikheidswêreld vir haar te veel word...

Die pad terug huis toe

Die pad terug huis toe wentel om 'n traumatiese tydperk in die lewe van Karina Oosthuizen, gesogte en pragtige topmodel. 'n Grusame motorbotsing laat haar blind en verlam, en eensklaps weer totaal afhanklik van die gepensioneerde moeder wat sy al byna afgesterf het. Sy, wat gestrewe het daarna om heel bo uit te kom, moet aanvaar dat sy net een heenkome het - die pad terug na die armsalige skakelhuisie waarop sy so neergesien het.

Maar onverwags is daar iemand wat haar en haar moeder 'n toevlug bied in 'n pragtige wit huis by die see - perfek ingerig vir 'n persoon in 'n rolstoel. Sal Karina se trots haar toelaat om daar te bly as sy weet dat De Waal Venter die weldoener is - die seun wat sy as kind so verneder het en met wie sy nie wou assosieer nie?


Description of book condition:

New  Brand new and unread book.

As New  A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good  Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good  Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair  Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn  Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.


Add to cart

Recently viewed

See more
75% OFF
Hearts with arrow Buzz badge patch
New
R10.00 R40.00
39% OFF
1Pc Black For iPhone XR Allah Print Phone Case
New
R166.00 R270.00
67% OFF
MACAU 1969, 25 Sept. 100th ANNIV OVERSEAS ADMIN REFORMS, single, MNH, CV +/-R 150.00, view scans
Secondhand
R50.00 R150.00
TREBLINKA BY JEAN FRANCOIS STEINER
Secondhand
R250.00 No bids

Similar products

Ena Murray omnibus 24
Secondhand
R65.00
Ena Murray Omnibus 3
Secondhand
R40.00
Ena Murray Omnibus 25 (Ena Murray)
Secondhand
R95.00
Ena Murray Omnibus
Secondhand
R99.00