Misverstand - Marita van der Vyver Misverstand - Marita van der Vyver
Misverstand - Marita van der Vyver Misverstand - Marita van der Vyver

Misverstand - Marita van der Vyver

Secondhand 1 available
R105.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
650212207

Willem Prins bewandel die strate van Parys. Eens was hy op koers om n gerekende skrywer in Suid-Afrika te word, maar na jare se probeer wink die koue water van die Seine - miskien sal sy verdrinking sy boekverkope bietjie opstoot, dink 'n swartgallige Willem.

Tot sy skaamte is dit die erotika wat hy onder 'n skuilnaam skryf wat hom na Frankryk gebring het. Terug na die stad waar een van sy drie eksvroue saam met sy oudste seun woon, n jong man wat sy pa skaars ken. Vir Willem is Parys nie juis die stad van liefde nie, maar dit is hier waar hy vir Jackie ontmoet, n jong Suid-Afrikaner wat as au pair werk. Dit is ook sy wat saam met hom is dié Vrydagaand die dertiende toe terreur in Parys losbars. Misverstand is die dertiende roman van een van Suid-Afrika se gewildste skrywers. 'n Roman oor die ontnugtering van die middeljare, die lewe se onweerswolke wat dikwels dreig, en oor bande tussen mense wat beskut.ISBN: 9781485903505

Pages: 272

Trade paperback

PRHSA, 2017

Good condition; slightly dog-eared

B39

 

Add to cart

Recently viewed

See more
67% OFF
1pcs Expandable Car Cup Holder Tray 3 In 1
New
R759.50 R2,278.50
Vintage SA Prison Service Officers Gorget. Pin Intact.
Secondhand
R75.00 No bids
Swarovski Crystal Baby Carriage Pram When We Were Young
Secondhand
R925.00
Eurolux LED Dimmable Lamp GU10 6W 510lm 4000K
New
R49.00

Similar products

Vergenoeg - Van der Vyver, Marita
New
R215.00
Stiltetyd (Marita van der Vyver)
Secondhand
R99.00
Vergenoeg - Marita Van Der Vyver
Secondhand
R45.00
Marita van der Vyver - Grensgeval
Secondhand
R70.00