Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek en omslag albei in 'n baie goeie toestand. Sy was 'n Afrikaanse skrywer van liefdesromans en verskye romans oor die Ango-Boereoorlog en was ook die suster van die digter S. Ignatius Mocke. (WIKI)