My Beskeie Deel: N Outobiografiese Vertelling / M.E.R.
1 was available / secondhand
R10.00
minimum increment
R160.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 5 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Biografie van mev. M.E. Rothman oftewel MER. Sy het in die twintigerjare begin publiseer. Onder haar eerste publikaseis was daar veral boeke vir die kind Die kammalanders, Hansie en die bessiekinders, Die sondagskind en Kinders van die voortrek. Sy het vir die Afrikaanse kind begin skryf op n tydstip toe hy eintlik nog bitter min in sy eie taal had, maar bowenal was sy een van die eerste Afrikaanse skrywers wat met n ware begrip vir die kinderwêreld kon skryf. Toe haar Kinders van die voortrek dan ook in 1965 heruitgee is onder die titel Die tweeling trek saam, is dit met die Scheepersprys bekroon die hoogste erkenning vir jeuglektuur in Afrikaans.
Goeie gebruikte toestand.
Postage for buyer.
Please check my other listings as I gladly combine items: https://www.bidorbuy.co.za/seller/1431565/Human01