R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Bosman-Naysmith en haar man se buitengewone reis te perd, op twee Lesotho-ponies, deur Afrika, na die Olimpiese Spele te Munich.
Prys: R200.00
Uitgawe: Eerste uitgawe
Uitgegee: Ongedateerd
Kondisie: Hardeband in 'n baie goeie toestand, geringe skaafmerkies aan die rugkant van die boek. Goudbrasem teks om op die voorblad en rugkant steeds in uitstekende toestand. Geringe verbruining van die bladsye aan die binnekant van die voor- en agterblad, asook penmerke aan die binnekant van die agterblad. Andersins in uitstekende toestand intern - baie skoon en stewig gebind.