Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Harwarrus verdwaal in die Grilgil Bibliotekaris se doolhof van die dood met 'n horde Deurboor-drake en Mallemaai die Moordman op sy spoor. Harwarrus se verjaardag is beslis nie so stil en rustig soos hy gehoop het nie.