Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
n Heruitgawe van dié onvergeetlike verhaal van liefde oor die kleurgrens in die agtiende eeu. Elisabeth Larsson vergesel haar man op 'n ontdekkingsreis na die Kaapse binneland. Wanneer hy sterf ontferm Adam Mantoor 'n drosterslaaf hom oor haar. Hy word haar beskermer in lewensgevaar en sy beloof om hom sy vryheid te help verkry.
TITLE: n Oomblik in die Wind
AUTHOR: Brink, Andre P.
SKU: 9780798174893
PUBLISHER: Human & Rousseau
DATE PUBLISHED: 2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 312
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 198 x 130
WEIGHT: 500 gr