Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Karen Kingsbury
medium Paperback
light Stain Across The Top Right Corner
curly Corner
Van New York Times -topverkoperskrywer Karen Kingsbury kom n splinternuwe Baxterfamilie-roman oor n geliefde skoolhoof wat n Bybelstudieklub begin om die lewens van sy sukkelende leerlinge te verbeter. Dit het egter tot gevolg dat hy die nasionale fokus van n omstrede regsgeding word.
Hamilton Ho rskool se skoolhoof, Wendell Quinn, is moeg vir die dwelmmisbruik, tienerswangerskappe, geweld, en lae verwagtings by sy skool. Quinn is n Christen en gesinsman, en wil verandering in sy gemeenskap sien. Daarom begin hy n vrywillige naskoolse Bybelstudieprogram, ten spyte daarvan dat dit sy werk in gevaar kan stel. Die ho bywoning by elke byeenkoms moedig hom egter aan om voort te gaan. Dis duidelik dat die program werk totdat een ouer die pers daarvan in kennis stel. Nou staan Quinn voor n regsgeding wat alles kan verwoes, en moet hy kies: Gaan hy toegee en die program stop, of gaan hy opstaan vir wat hy glo reg is.
Hierdie stryd kom met n ho prys, en daar is net een prokureur wat Quinn aan sy kant wil h : Luke Baxter.
We network with other booksellers to source the books you are looking for. Looking for a specific author or title? Let us know in the comments and we will try find it for you. We have access to over 100 000 books.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. As we have a physical shop as well and we only update stock on Bidorbuy at the end of each buisness day, it is possible that items shown online may be out of stock. We will refund you in full if this happens.