Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
All Books are second hand
Solly Ozrovech
9780796300683
'n Renboog deur my trane is 'n bron van ryke troos en bemoediging vir enigeen wat treur oor die verlies van 'n geliefde en wat genesing soek vir hulle verskeurde harte. Dit bied 31 dagstukkies, gebede en inspirerende aanhalings wat God se vertroosting in onstuimige tyde met die leser deel, asook 'n lys van beloftes uit die Bybel vir spesifieke behoeftes in tye van nood.