Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: H.S. van Blerk
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Om met 'n veeleisende vrou en 'n swetterjoel skreeuende kindertjies in 'n flet in die stad te bly, jou dae as salaristrekker by Jouns, Jouns, Jouns & Jouns Jnr, etc. te slyt en op Sondae siek te moet speel om aan die gewoel te ontsnap, is genoeg om enige man tot kensheid te dryf. Dié dat Lambertus Purgier nie moeilik oor te haal is wanneer Vroulief besluit genoeg is genoeg nie: Met die hoop op 'n lassie van skoonpa Kleinstuiwer, word die Purgiers die trotse eienaars van Sukkelaarsverdriet 230 vol planne om hul nuwe lewe as "plotselinge" met oorgawe aan te pak.
Maar die plotlewe het sy eie stel reëls. Dít leer Purgier gou wanneer chroniese gebrek aan drinkwater, die skrikbewind van 'n hanslam en die temptasie van 'n buurvrou in shortie-pajamas sy eens voorspelbare lewe kompliseer. Bowendien kom pak die skoonfamilie by die groeiende Purgier gesin af en is dit gou duidelik dat daar van aandele in skoonpa Kleinstuiwer se reilweipensioen geen sprake is nie.
Die lewe op die plotte is allermins vir sotte bedoel!
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.