Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
NELSPRUIT 75 IN '80 BY HANS BORNMAN. HARDCOVER, FULLY INTACT DUST JACKET WITH MINOR WEAR AND TEAR SHOWN IN PICTURE, 1979, 234 PAGES, NO INSCRIPTIONS OR NAMES, CONTENTS IN GOOD CONDITION.
NELSPRUIT 75 IN '80 BY HANS BORNMA Nadat hierdie boek saamgestel is, het verdere inligting oor Nelspruit aan die lig gekom. Hierdie is dus nie die volle en finale geskiedenis van die dorp nie en is daar nog veel stof vir die toekomstige navorser om in te delf.
Die boek is in verskillende afdelings saamgestel. Die eerste gedeelte handel oor die geskiedenis van die dorp. terwyl die tweede gedeelte oor verskillende straatname handel. Ingelyf onder die straatname is die geskiedenis van die borge en sommige instansies wat tot die ontwikkeling van Nelspruit bygedra het.
Die laaste gedeelte handel oor die omliggende dele soos die Laeveld Botaniese Tuin, H L Hall & Sons by Matatfin en Crocodile Valley Estates ten ooste van Nelspruit.