Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
About NLV: Die Bybel (Swart Egte Leer) By Christelike Uitgewersmaatskappy
'n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling met 'n omslag van egte leer.
Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met 'n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wêreld te ontdek.