Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Nuwe seun op Overvaal deur Kas van den Bergh (1e sagteband uitg 3e druk 1990). A5, sagteband, 169 bls. Buiteblad redelik verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand. Ou skoolbib boek - 11 keer uitgeneem. Stempel van skoolbib in boek.