Okker bestel twee toebroodjies lei die prosa van die sewentigs in, waarin die individu meegesleur word in n sinlose meedoen aan n golf van geweld. Die mens vat met geweld wat hy wil he om sodoende te probeer oorlewe in n wereld wat hy nie begryp nie. Die staatsaanklaer Okker Smit, wat pas uit sy werk bedank het en wie se vrou Chrissie hom verlaat het, bestel een Vrydagaand in die winter in die dorpie Carnarvon twee toebroodjies in die plaaslike kafee. Hy is hier om n vriend van sy kinderdae, Ben Venter, te ontmoet. Dan word hy teen sy sin ingetrek in n lang reeks gewelddadige gebeurtenisse saam met Ben en sy geheimsinnige Tante. Die aksie gaan van Carnarvon na Johannesburg, waar verskeie geweldsdade plaasvind en dan na n Bosveldplaas. Okker bestel Twee Toebroodjies - John Miles. . ISBN

Title: Okker bestel Twee Toebroodjies
Author: John Miles
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever