Onder blink sterre
Onder blink sterre

Onder blink sterre

Secondhand
1 available
R15.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Doornpoort, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 24 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
5026795
Bob Shop ID
612300154

Skrywer: Len Anthony

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Goed

 

Groot Giep de Beer is vermoor. Dis nie 'n ramp  vir die samelewing van Windhoek nie, want Giep was meermale in die hof, vrouens en kinders het hom gevrees. Maar die moord op Giep kom vir speurder Leendert van Wyk ontydig, want nou sal hy en Ingrid nie kan voortgaan met hulle planne om verloof te raak nie. Giep se moordenaar moet eers gevind word.
Daar is Thys, Giep se seun, wat openlik verklaar dat hy sy pa nie goedgesind is nie. Daar is die verdwyning van Thys se vriendin, Helene van Staden, en die ontdekking van die vermoorde liggaam van 'n onbekende meisie. Sou dit Helene wees, of Mandine du Preez, joernaliste en rykmansdogter wat ook verdwyn het. En hoe pas Elrinda du Preez, die skatryk Hubert du Preez se beeldskone jong vrou en Mandine se stiefmoeder, in die prentjie? Leendert se planne en selfs die moordondersoek word verder in die war gestuur deur 'n seldsane versoek van Elrinda. Sy bied Leendart 'n groot som geld aan om haar man in Equador te gaan haal waar hy in afgele streek met argelogiese navorsing besig is. Sy het net ses maande om te leef, en Hubert moet na haar terugkom oordat dit te laat is.
Te laat . . . waarvoor? Is dit net omdat Elrinda hom liefhet dat sy hom terug wil h? Dis die raaisel wat meer as net Leendert se lewe diep raak. Dis die raaisel wat hom in die ongevraagde en onwelkome geselskap van Elrinda se geneesheer, Dawid Hartog, na verre Equador neem. Onder vreemde, blink sterre deurleef 'n klein groepie 'n nag van gevaar in 'n geskaate Boeing. Waar l die skim . . . waar die werklikheid? Die snare van 'n blinde man se kitaar sing vir elkeen 'n ander lied. Onder blink sterre bring vreemde waardes . . . ook vir di met moord in die hart.
Hierdie spannende verhaal uit die pen van die bekende Len Anthony, boei van begin tot einde en sal deur jonk en oud geniet word.

 

 

More from this seller

View all
Buster (DVD)
R20
For duty's sake
R15
The Art of Crochet (DVD)
R20
Moniqe Foxx - Ek Kan (CD)
R25
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Dot SERFONTEIN OMNIBUS So min blomme, Onder skewe sterre, Sonder klein trou
R150
Onder die sterre
R15
Onder blink sterre deur Len Anthony
R25
Dwaallig vir Sterre - Engela Linde
R60