Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Ilze Beukes
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Madelie Botma het sedert haar kinderjare 'n vrees vir hospitale. Toe dokter Ian Duvenhage by haar klas inbars om sy broerskind, Handré, te ondersoek, is dié juffrou dus lelik omgekrap. Dit blyk dat Handré by sy oom bly omdat daar probleme met sy ma se swangerskap is. Madelie bied teësinnig hulp aan. Sal die aantreklike Ian haar help om haar vrese te oorwin?
Daar's immers 'n kankerpasiëntjie, Sanet, wat ook Madelie se bystand nodig het. Of sal die aantygings van Ian se ou liefde Madelie afskrik?