Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
geen datum van druk maar voorwoord is gedateer 1917 hardeband - geen stofomslag - 286 bladsye- boek is besonder groot en baie swaar - breedte 46 cm lengte 29 cm dikte 5 cm - daar is n skeurtjie in die eerste bladsy by die binding, bladsye 16,25,49.129,130,132,248 en 249 het elkeen n baie klein skeurtjie aan die onderkant, die teks is skoon en die binding nog goed- niks ingevul by die stamboom, sterftes ens nie.
Van die Kaap Provincie; Oranje Vrij Staat; Transvaal; Natal is daar van elke gemeente -f so voel dit vir my -n bladsy oor die ontstaan en die eerste kerke, van Rhodesie; Zuid-West Afrika; Oost-Afrika en Argentinie is daar enkele insetsels. Let asb daar op dat die boek in Nederlands geskryf is. Vir sy ouderdom is die boek nog in n baie goeie toestand - teks skoon en die binding nog goed-maar hou asb in gedagte dat die boek in 1917 gedruk is
Versending R120 in RSA- GEEN VERSENDING BUITE DIE GRENSE VAN DIE RSA NIE