Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Formaat: Groot Hardeband
Toestand: Baie Goed
In die diep oseaanwaters kruip daar allerhande misterieuse gediertes weg - party is vreesaanjaend; ander is indrukwekkend. Maar haaie is sonder twyfel die interessantste van almal.
Ontdek haaie se wêreld in hierdie lewendige visuele gids propvol nuttige feite. Verken hulle leefwyses, jaggewoontes en ongewone karaktereienskappe. Kyk hoe lyk die tierhaai wat omtrent enige iets vreet - selfs skoene! Ontmoet die uitgestorwe megalodon wat so groot was soos twaalf olifante!
En as jy kleiner gediertes verkies, is daar selfs haaie wat in jou handpalm kan pas!