Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Fassinerende inligting oor hoe meer as 180 spesies leef, hoe hulle by hul omgewing aangepas is, hoe n mens hulle kan uitken, en waar hulle nesmaak en eet. Met pragtige kleurtekeninge op elke bladsy deur Maggie Newman, asook lyntekeninge om detail te illustreer.
Eerste uitgawe 1986 uitgegee deur C Struik, Kaapstad. Hardeband-omslag en binneblaaie in uitstekende toestand. Effens vergeel.