R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Berg-en-Dal, Wellington
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Wednesday, 12 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Hardeband met stofomslag, uitgegee in 1936 deur Nasionale Pers, Beperk met 212 bladsye, s/w foto's. Die boek met groen buiteblaaie is in 'n pragtige toestand. Op die eerste titelbladsy is die naam en adres van die vorige eienaar in ink geskryf.. Daar is 'n los bladsy met die "Voorwoord". Dit lyk asof die bladsy nie deel van die oorspronklike binding was nie. Die stofomslag is verslete by die bo-en onderkant van die rug en op die hoeke. (Sien asb foto's vir toestand en inhoud). Chris Muller begin die oorlog as gewone Transvaalse burger. Aan die einde van die oorlog was hy Assistent-kommandant-generaal. Enkele beskrywings te midde van 25 hoofstukke, handel oor Danie Theron, veldslae by Dundee en Ladysmith, Colenso en Spioenkop, vredesluiting en die 1914-rebellie. Inhoudelik lewer die boek 'n bydrae tot die geskiedskrywing oor die Anglo-Boereoorlog. 'n Versamelbare kopie. Geen oorsese versending.