Vir Vryheid en vir Reg: Anglo-Boereoorlog Gedenkboek  Marthinus van Bart & Leopold Scholtz
Vir Vryheid en vir Reg: Anglo-Boereoorlog Gedenkboek  Marthinus van Bart & Leopold Scholtz
Vir Vryheid en vir Reg: Anglo-Boereoorlog Gedenkboek  Marthinus van Bart & Leopold Scholtz

Vir Vryheid en vir Reg: Anglo-Boereoorlog Gedenkboek Marthinus van Bart & Leopold Scholtz

Secondhand
1 available
R430.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
N848
Bob Shop ID
614993036

Toestand: Baie goed. Een naam.
Formaat:
A4 hardeband met stofomslag
Bladsye: 344
Uitgegee: 2003 (Tafelberg)
ISBN: 9780624040958

Wat is die ware verhaal agter die gerugte van versteekte Kruger-miljoene? En hoe het die Long Tom sy naam gekry? Waar kom die uitdrukking skote Petoors! vandaan? En hoekom sou die Boere die Engelse met krismispoedings skiet?

Met talryke verhale en pragtige fotos waarvan enkeles onlangs eers herontdek is en heelparty nog nooit in boekvorm gepubliseer is nie, is Vir vryheid en vir reg n unieke gedenkboek oor die Anglo-Boere oorlog. Die boek is gegrond op artikels wat oor agt jaar in Die Burger se KultuurKroniek verskyn het.

Die chronologiese samestelling verseker dat lesers die verloop van die oorlog maklik kan volg, terwyl die bondige, prikkelende artikels dit moontlik maak om die boek op enige plek oop te slaan en jou onmiddellik te verdiep in een van die afsonderlike sketse of artikels. Lees oor die geheime briefies wat n Boervrou in haar dogtertjie se pop weggesteek het, en Oubaas Els, die skoenmaker, by wie Boerespioene van die Kappiekommando skielik daagliks hul skoene laat versool het.

Met vlot teks, talle fotos, illustrasies en kaarte, heelparty in volkleur, bied diê gedenkboek ons n toeganklike venster op ons lewende verlede.

More from this seller

View all
R30 shipping
Brave Mens Blood Ian Knight
R270
R30 shipping
A Military History Of Modern South Africa – Ian van der Waag
R230
R30 shipping
Die Oorlog Kom Huis Toe – Bill Nasson & Albert Grundlingh
R350
R30 shipping
Three Years War – General Christiaan de Wet
R335
Add to cart

Similar products

R30 shipping
DIE SAW IN DIE GRENSOORLOG 1966-1989 Leopold Scholtz
R320
R30 shipping
Die Anglo-Boereoorlog in Beeld 1809-1902- Johannes Meintjes
R225
R30 shipping
BRITSE FORTIFIKASIES IN DIE ANGLO-BOEREOORLOG (1899-1902)
R500
R30 shipping
VIR VRYHEID EN REG: BUITELANDERS AAN BOEREKANT 1899-1902 *GETEKEN*
R380