Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Pragtige oorspronklike uitgawe Afrikaanse Familie Bybel - ook bekend as die 1933/1953-vertaling.
Daar is deesdae baie nuwe duur Bybels te koop, maar nie die oorspronklike 1953-uitgawe nie.
Die Bybel is groot, 70 jaar oud, met hardeband leer omslag, bladsye verguld buite en skoon binne,
inskripsie voor gedateer 1953. 'n Karaktervolle erfstuk.
Groote: 290 x 190 x 60
Gewig: 2 kg
Sien asb die foto's, want dit vorm deel van die beskrywing.
Koerier slegs R30. (Deeglik verpak om u veilig te bereik) SureTrade is 'n betroubare en geverifieƫrde verkoper.