Op die Rug van die Tier deur Anna M Louw. Eerste uitgawe 1981. Hardeband met stofomslag. 269 pp. Op die Rug van die Tier deur Anna M Louw. Eerste uitgawe 1981. Hardeband met stofomslag. 269 pp.
Op die Rug van die Tier deur Anna M Louw. Eerste uitgawe 1981. Hardeband met stofomslag. 269 pp. Op die Rug van die Tier deur Anna M Louw. Eerste uitgawe 1981. Hardeband met stofomslag. 269 pp.

Op die Rug van die Tier deur Anna M Louw. Eerste uitgawe 1981. Hardeband met stofomslag. 269 pp.

1 available / secondhand
R550.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A4058
Bob Shop ID
643732139

Op die Rug van die Tier

Wynand Vercuyl is 'n onaansienlike man met 'n ontoereikende persoonlikheid. Maar hy het 'n goeie verstand en 'n groot liefde vir lees en studeer. Toe hy deur sy baas by 'n uitgewery in die pad gesteek word, is dit 'n krisis én 'n seën, want nou kry hy kans om oor sy bisarre lewensomstandighede te besin. Dit gaan soms maar moeilik om met al die saamwoners in sy kop huis te hou, onder andere met Grapjas, Jongeling, Vrek, Vryer, Agie en Slimmerd.

Eerste uitgawe van 1981 uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers, Kaapstad. 

Toestand: Puik, amper soos nuut. Stofomslag deur plastiek beskerm. 

Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm

Add to cart

Recently viewed

See more
10% OFF
Shock Front Right Ford Fiesta (3)(4) 2008-2015> (MONROE)(G7303)
R1,777.00 R1,975.49
Stunning Silver Ring
R350.00
Master Grate/ Ash Pan Combo 60 cm x 27 cm Heavy Duty
R4,030.00
17-tone Kalimba Portable Thumb Piano, Style:Mahogany-Sun God
R486.00

Similar products

Op die rug van die tier
R150.00
Die Vrou van Lushai - eerste uitgawe
R80.00
54% OFF
Die wat met die Fluite Loop - Anna M.Louw
R120.00 R260.00
By Fakkellig deur Karel Schoeman. Eerste uitgawe 1966. H/B met stofomslag. 215 pp.
R95.00