Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Een aand in 1914 word Koos de la Rey op pad na n rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit?
Die roman is 'n verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word: die storie van o.a. Billy Foster se dogter, Helena; die trawalle van die hensopper Segrys Heyns en sy agterryer Tappies Mahlangu; die speurtog van poliesman Isak Heyns.
n Merkwaardige, hoogs leesbare geskiedkundige roman.
ISBN: 9780798183222
Pages: 480
Trade paperback
Human & Rousseau, 2022
First Edition
Good condition / LIKE NEW
B148