Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Published by Ou Mutual-drukkery Kaapstad. Eerste druk 1976. Hierdie boek was deur Ou Mutual geskenk aan Mnr J.J. Malan wat die Minister van Landbou was. Harde band met stof omslag. Die boek se omslag is 'n bietjie beskadig maar die boek self baie goed. Die reis is veral in die Wes-Kaap . Met Pragtige fotos van baie wynplase 88 bls..