Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Opvlugte en Opdragte van W. E. G. Louw is n keur van meestal ongepubliseerde wat na sy dood saamgevat is. Daar is n interessante insetsel in die bundel deur Rosa Louw (eggenote van Louw) oor die digter se planne voor sy dood oor verdere verse. Ook foto's van die digter handgeskrewe manuskripte wat insluit "veertien variasies op die term dood en opstanding" en van die sogenaamde "Deure van die Dood" wat die Italiaanse beeldhouer Giacomo Manzu vir die St. Pieterskerk in Rome gemaak het, en wat hom gefassineer het. |
Jaar | 1980 (Eerste Uitgawe) |
Uitgewer | Tafelberg |
Bladsye | 48 |
Toestand | Hardeband, geringe rugkant en punte slytasie, naam van vorige eienaar in boek, skoon en slegs geringe ouderdomsvergeling in inhoud. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: