Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie is 'n storie geskryf deur 'n ouma en oumagrootjie wat al vir jare stories skryf.
Die pakket bevat die volgende:
1 x Storie boek A5 of e-book (R50 ekstra as jy albei soek)
1 x inkleurboek - A5
1 x T-hemp
1 x Penne sakkie.
1x klein vetkruit pakkie
Sit gerus die kind se naam by op die t-hemp en penne sakke teen geen ekstra kostes nie.
Na betaling, stuur asb boodskap met die grootte van die hemp, en naam van die kind.
Ons verkoop ook partytjie goed met die tema soos bv. bekertjies, popcorn boksies, partytjie boksies, chip wrappers, kitkat met wrapper, koeldrank bottel wrappers, hoedjies, en baie meer. kontak ons vir meer inligting