This item has closed with no items sold
View other items offered by ReadMatter Bookstore698

Similar products

R30 shipping
Halfkrone vir die Nagmaal
R350
Pleisters vir die Siel 2
R39
Stres-pleisters -- Nina Smit
R29
WENKE VIR DIE BEGINNER-OFFISIER
R39

Pleisters vir die dooies (Pleisters vir die dooies -Fanie Viljoen)

Secondhand
R99.00
Closed 15 May 24 13:06
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
VILJOENF001
Bob Shop ID
608016704

 

Please note: This title is currently held at one of our extended network depots and may require up to 2 working days to dispatch. We encourage you to review the provided images for insights into the book's condition and dimensions. Should you have any queries or need further details, don't hesitate to reach out to us.


In een hellenag konfronteer die swerwende, naamlose hoofkarakter sy duiwels kaalvuis; ontmoet hy vreemde en skrikwekkende karakters wat sy innerlike demone laat lewe kry; vertroetel hy sy wraakgedagtes soos n magasyn vol koels; lek hy die wonde van sy tienerseerkry. Hierdie is n nie n boek vir sensitiewe lesers nie. Dis n boek wat tieners n hul ouers moet lees. Dis n boek oor seerkry en wraak. En tog is dit n boek wat onverwags troos en begrip, soos pleisters, uitdeel. Dis n vuishou van n boek.

MetPleisters vir die dooieshet Viljoen baanbrekerswerk gelewer en sodoende n grensverskuiwende oomblik in die Afrikaanse jeuglektuur teweeg gebring. Hierdie roman is Afrikaans se eieCatcher in the Ryewat die tienerpsige tot op die been ontgin ten spyte van die donker onderwerpe wat aangeraak word.

Die nag is donker en gevaarlik soos n begraafplaas waar niemand meer kom nie.
Ek sit op my deurmekaar bed in my kamer en ek dink. Iewers buite is daar geluide, maar dit is ver en dof. Net n flou bedliggie brand hier binne. Ek kyk na die vloer, maar ek sien nie regtig iets nie. Iets anders hou nou al my aandag. Ek sit stil om te kyk of dit weer gebeur.
Daar
Dit voel of iemand anders binne-in my lyf is. Sy hande in my hande. Sy voete in my voete. Sy kop in my kop. Ek voel dit beweeg. Stadig. Dikant toe, dan daardie kant toe. Net effens, maar genoeg om my te laat weet hy is hier.
Skielik voel ek hom agter my staan. Hy kreun. Sy sterk hande l swaar op my skouers. Hy laat sak hulle af oor my boarms, skuif hulle oor my bors stadig Meteens gryp sy hande mekaar vas. Sy arms trek vas om my. Ek wil keer, my arms opruk, maar ek kan nie beweeg nie. Die asem pers uit my longe. Vir n ruk sit ek s totdat dit voel of ek gaan vrek. My lyf word koud en dood. Die greep trek stywer, stywer. Ek probeer loskom. Ek probeer weer om iets te voel. Maar dit help nie.
Ek bly net so vooroor sit en probeer om nie paniekerig te raak nie.
Dis oukei, dis oukei, rasper my stem.
Daar kom n bloedsmaak in my mond. Ek sluk dit weg. Ek weet die greep sal weer verswak. Nie baie nie, maar ek sal weer kan beweeg. Tot dan moet ek net wag.
Vat dit kalm! fluister ek vir myself. Jy ken mos al di gevoel.



 

We network with other booksellers to source the books you are looking for. Looking for a specific author or title? Let us know in the comments and we will try find it for you. We have access to over 100 000 books.

 

Condition & Availability 

All our books are secondhand unless stated otherwise. As we have a physical shop as well and we only update stock on Bidorbuy at the end of each buisness day, it is possible that items shown online may be out of stock. We will refund you in full if this happens.

 

 

 

 

 

More from this seller

View all
Lana En Rakker 3: Speeltyd Vir Rakker (Holly Webb)
R75
The Loving Kind (Sarah Webb)
R69
Drie Van Die Bestes, V.5 (Medium Paperback )
R75
Good News, Bad News (David Wolstencroft)
R49