Pleisters vir die Siel 2

Secondhand
1 available
R39.00
Want to pay less?
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Peerless Park West, Kraaifontein, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 30 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
415273
Bob Shop ID
592156710

If you do not see a picture with our listing, we apologise for the inconvenience caused. This is due to a technical issue from Bobshop and not within our control.  Please send us a message if you need more details about the listings. We will be happy to help you.

 

  • Geskryf deur Riekert Botha

Riekert Botha is 'n juweel wat nie gekluister is aan die dogma van een instansie nie, maar wreldwys is, ...sy liefde vir God is opvallend ...hy het al 'n lang pad met sy geloof geloop, 'n pad van stry en weer stry, vra en aanvaar. Die deernis en oortuiging van sy gesprekke, soos op RSG in Brekfis met Derrich, het al vir baie mense nuwe denkrigtings oopgemaak wat hulle nie geweet het bestaan nie.

Soveel mense het vrae en onopgeloste kwellings en seer oor geloof. Kwessies krap mense om, en met Pleister vir die Siel word daar gepoog om die pyn van die lewe en sy gebeure meer draaglik te maak en mense hoop te gee vir hulleself, die toekoms en hulle geloof.

Riekert Botha is die pastor van die Baptiste Gemeente op Vredendal in die Wes-Kaap. Riekert beskik oor die grade BA.Th (honneurs) van die Global University en 'n MA.Th van die Northwestern Theological Seminary, waar hy tans besig is met sy Ph.D (berading).

Hy is getroud met Pippa (sy vrou vir sewentien jaar). Hulle het drie kinders: Christiaan, Willem en Katelyn.

Riekert begin sy voltydse bediening in 1991 na 'n tydperk van intense worsteling met God en met geloofsake. Uit hierdie worsteling is 'n honger na die waarheid en 'n egte verhouding met God gebore. Na sy bediening as Jeugleier in die Logos Baptiste Kerk in Bellville, het Riekert en Pippa 'n uitnodiging van CBN aanvaar om as sendelinge in die Oekrane te gaan werk. Na vyf jaar in die Oekrane het hulle die roeping na hulle huidige gemeente in Vredendal aanvaar.

 

We sell a wide variety of good quality secondhand books, CDs, DVDs, magazines, and other small gifts.
We do accept rreasonable offers on most of our items.  

 

Ons verkoop 'n groot verskeidenheid tweedehandse boeke, CDs, DVDs, tydskrifte en ander klein geskenkies. 
Ons aanvaar redelike annbiedinge op meeste vam ons produkte. 

More from this seller

View all
Geloof vir ons Tyd deur Gordon MacDonald
R29
BBC Torchwood - First Born
R49
Mendelssohn - Symphony No. 2 `Hymn of Praise` - Classical Music CD - EMI Classics
R19
Cango Wildlife Ranch, South Africa Crocodile Themed Silver Plated Souvenir Spoon
R35
Add to cart

Similar products

RATWERKE VAN DIE MENSLIKE SIEL - OOR VOLWASSENHEID EN LEWENSVAARDIGHEDE - DANIEL LOUW
R80
R30 shipping
Halfkrone vir die Nagmaal
R350
Die onsterflikheid van die siel - JA Heyns
R65
Biblioteek vir die vrou: Ensiklopedie vir die huishouding deur Elize Berkenbosch
R70