Politieke leier of meeloper?: die lewe van Piet Grobler, 1873-1942 -- J. C. H. Grobler

Secondhand
1 available
R200.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 21 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
HJGC
Bob Shop ID:
613810495

Toestand : Goed.

Eerste uitgawe, Scripta Africana, 1988, Hardeband met omslag in plastiek - Biografies- 462pp.

"Piet Grobler word, volgens J.C.H. Grobler in die Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek, veral vir drie dinge onthou: Eerstens is daar die bydrae wat hy tot natuurbewaring gelewer het. As boerseun het hy na aan die natuur gelewe en 'n groot liefde daarvoor gekoester. As wildbeskermer bou hy voort op wat (pres.) Kruger in dié verband verrig het. Op 31 Mei 1926 word die Wet op Nasionale Parke wat hy deur die Volksraad loods, sonder teenstem aangeneem. Deur dié wet word die toenmalige Sabie-wildreservaat geweldig vergroot en die naam Nasionale Krugerwildtuin daaraan toegeken. Belangrik is die feit dat hierdie wet ook voorsiening maak vir die totstandbrenging van verdere nasionale parke in die toekoms. Grobler is in 1931 regstreeks daarvoor verantwoordelik dat die Kalahari-Gemsbokpark, die Bontebok-park en die Addo-olifantpark tot nasionale parke geproklameer word.

In die tweede plek het Grobler duidelike leiding in verband met die (naturellebeleid) van die Nasionale Party gegee. Tydens die Volksraadsitting van 1913 wys hy op die plakkerseuwel en bepleit doeltreffende maatreëls ten opsigte van die los aankoop van gronde en die verhuur daarvan aan (swart mense). Hy bepaal dat geen (swart mens) grond buite bepaalde gebiede mag koop of verhuur nie. Dit is sy vaste standpunt dat die Blanke en Nie-Blanke rasse afsonderlik moet ontwikkel en dié standpunt huldig hy as minister van naturellesake konsekwent.

In die derde plek het hy as minister van lande veel vir die arm pionier gedoen. Die nedersetters by Kakamas en Brits, asook alle ander nedersetters, het baie aan hom te danke vir die wyse waarop hy die Nedersettingswet gewysig en geadministreer het.

Volgens J.C.H. Grobler was min. Grobler "as mens deurgaans minsaam, sterk, groothartig en lojaal, en bekend vir sy ewewigtige lewensbeskouing". Ds. Derk Rumpff het in die 1935-uitgawe van die Gereformeerde Kerk se Almanak van hom getuig: "Dis algemeen bekend dat (min.) Grobler 'n troue ondersteuner van sy kerk is, waar hy van hou met al die liefde van sy hart."  --  WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Stylish Living in South Africa -- Suzanne Brenner, Craig Fraser
R55
The Aquarian Conspiracy: Personal and Social Transformation in the 1980s -- Marilyn Ferguson
R29
Losskrums en loopdoppe: staaltjies uit die rugbywêreld -- Chris Schoeman, ‎Frik Du Preez
R35
Die Tweede Gerf: stories op rym -- Pieter W. Grobbelaar [Samesteller]
R49
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Piet Retief se lewe in die Kolonie - J.L.M. Franken
R780
R30 shipping
Die Waterbreker - Melanie Grobler
R155
Haar naam is Mandie - Douwlina Grobler - die stryd van n aangenome kind
R45
Penvegter Piet Cillié van Die Burger by J C Steyn
R99