Porseleinskerwe herinneringe - Marie Blomerus

New
1 available
R80.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
614443156

2019 sagteband nuut en ongelees. 228 bladsye

Marié Blomerus is 'n bekroonde digter en skrywer. Haar herinneringe, vlugtige indrukke en woordprentjies vorm 'n geheel rondom enkele temas: Namibia, die skrywer se aantreklike, eksentrieke familielede en haar jeug tydstippe in haar lewe, sy dit in Namibië of Johannesburg, Pretoria of die Boland en haar reise in die vreemde. Daar is onweerstaanbare beskrywings van plekke en name, lieflike prosa soos die volgende: Byna net soos by David Livingstone is verkenning in Schmelen se bloed en hy skaf 'n poenskop os, 'n geweer en 'n velkaros aan. Sy klere raak deurgedra en hy begin sy klere van velle maak. Die karos gebruik hy bedags as saal vir die os en snags as 'n kombers. 

More from this seller

View all
President Kruger aan die woord (JS du Plessis & DW Kruger)
R90
R30 shipping
Pronkboek - Sahara-Avontuur Reeks - Wraak van die sabel - No. 11 - Meiring Fouche
R185
R30 shipping
The Collected Works of Herman Charles Bosman
R240
Die nuwe Suid-Afrika en ander liegstories - Pieter Schoombee
R55
Add to cart

Recently viewed

The Problem of War Silberner
R75

Similar products

Gee my die herinnering
R20
R30 shipping
Mediterreense herinneringe - Andre P. Brink
R109
R30 shipping
50% OFF
Fosforblom - Marie Blomerus
R160 R320
Herinnering aan Agnes - Louis Kruger
R28