Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek lyk vir my nog nuut en ongelees. >>> Hulle vra haar wat sy die hele dag doen en se dat enigiemand huisvrou kan wees. - Sy voel dikwels lus om te toyi-toyi, en om haar eensaamheid hok te slaan, praat sy met die hond. - Soms voel dit vir haar asof sy agt arms, ses ore, vier oe en drie harte moet he. - Sy is soos die ou kombuisstoel wat maar altyd daar is, en sy is bly daaroor. - Hierdie bundel heerlike essays sal enige vrou bly maak.